Back to Back Issues Page
Elnatan Nuus, Nr. 02, 2011
March 04, 2011


  • Kliek hier om Omsendbrief Nr.2, 2011 op ons webwerf te kry.


Geagte Ouers

In die toekoms word ons Omsendbrief in pdf-formaat uitgestuur. Dus gaan u elke keer net 'n skakel ontvang waarop u moet kliek om die Omsendbrief oop te maak. Die rede hiervoor is dat ons die uitleg in pdf-formaat beter kan doen as in gewone e-pos vorm.

Hier volg dus die skakel waar u die nuutste Omsendbrief, Palmalarm Nr. 2, 2011 in sy nuwe baadjie kan gaan lees. Sien ook die ander skakel vir aangehegte dokumente.

Elnatangroete,

Mnr. Hugo Vermeulen
Skoolhoof


Download Adobe Acrobat Reader Indien u rekenaar nie bogenoemde pdf-dokumente kan oopmaak nie, benodig u Adobe Acrobat Reader. Kliek hier om die program af te laai. (20.4MB)


Back to Back Issues Page