Back to Back Issues Page
Elnatan Nuus, Nr. 08, 2011
May 30, 2011


  • Kliek hier om hierdie omsendbrief op ons webwerf te kry.


Geagte Ouers

Ons wil net die ouers herinner aan die volgende reŽlings rondom skoolgeld. Let asseblief daarop dat hierdie skoolgelde betaalbaar is volgende Dinsdag, wanneer die skool heropen na die Privaatskolenaweek!

1. Ouers, neem asseblief kennis dat ALLE skoolgelde voor of op die 7de van elke maand betaal moet wees.

2. Ouers wat hul skoolgelde kwartaalliks betaal, moet daarop let dat dit voor of op 07 Junie 2011 betaalbaar is.

3. Ouers wat skoolgeld halfjaarliks betaal, moet daarop let dat dit ook voor of op 07 Junie 2011 betaal moet word.

Baie dankie aan die ouers vir hul samewerking in die verband.

Vriendelike groete,

Mnr. Hugo Vermeulen
Skoolhoof


Download Adobe Acrobat Reader Indien u rekenaar nie bogenoemde pdf-dokumente kan oopmaak nie, benodig u Adobe Acrobat Reader. Kliek hier om die program af te laai. (Ī20.4MB)


Back to Back Issues Page