Back to Back Issues Page
Elnatan Nuus, Nr. 16, 2010
November 28, 2010


  • Kliek hier om hierdie Nuusbrief op ons webwerf te gaan lees!


Geagte Ouers

Let asb. op dat daar 'n fout met die vorige omsendbrief ingesluip het.

Dit betref die skoolgelde vir 2011. Die maandelikse tariewe is 11 x betaalbaar en nie 10 x soos in die verlede nie.

Hieronder die korrekte tabel:

Skooltariewe 2011KoshuisleerlingeDagskoliereBetaaldatum
JaarliksN$30 195N$20 295Met of voor skoolopening
HalfjaarliksN$15 935N$10 715Met of voor skoolopening en voor 7 Junie
KwartaalliksN$8 175N$5 495Met of voor skoolopening, 7 Maart, 7 Junie, 7 September
Maandeliks x 11N$3 050N$2 050Met of voor skoolopening, maandeliks tot 7 November

Elnatangroete

Mnr. Justus Muller
Skoolhoof



Back to Back Issues Page