deur Anoniem
(Stampriet)
Hier is 'n uittreksel van die sinne wat ons Graad 2's gemaak het met ooi-woorde!
"Die stoori gaan oor ooi woorde. Ram stiek vir ooi om by sy kooi te le."
"My pa looi my want ek kyk na die nooi. Ek slaap op die hooi, die skoen is te rooi. Ek vergeet jou nooit -----. Jy byt my bont en rooi vlooi. Pa betaal 'n fooi by die spur. Die vis is rooi."
"Ek is nou so bly want ek het my nooi by die ooi in die hok gegooi. Sy was nooit weer bly nie."
"Ek gaan my nooi by die deur uit gooi, derwyl sy vir ooi looi. Vlooi se ooi is vet en mooi want sy is ook nog rooi. Vlooi wat soek jy in my kooi. Jy jaag strooi aan, kyk da piepp jy in my kooi! Oeps."
Slim kinders!
Opmerkings oor Die Graad 2's leer die "ooi" klankie!
|
||
|
||
Besoek ons "Ondersteuners"-blad vir meer inligting oor ons adverteerders!
![]() |
![]() |