|
![]() |
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Elnatan Akademie
Die Privaatskool Elnatan word ge-eksamineer deur die Onafhanklike Eksamenraad (Independent Examination Board) van Suid-Afrika.
Hierdie hoog aangeskrewe eksamen gee aan ons Graad 12's toelating tot alle Universiteite, Technikons en Kolleges in Suid-Afrika, Namibië asook die meeste lande dwarsoor die wêreld.
Die medium van onderrig is hoofsaaklik Afrikaans, maar aangesien ons die posisie van Engels as amptelike taal erken, verleen ons ook die nodige prominensie daaraan deur deeglike en korrekte aanbieding van die vak, maar ook deur sommige vakke in Engels aan te bied.
|
|||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
| Bevorderingsvakke (Moet al drie slaag) | Nie-Bevorderingsvakke (Hoef nie te slaag) |
| Afrikaans, Engels, Wiskunde | Omgewingsleer, Bybel, Kuns, LO |
| Bevorderingsvakke (Moet almal slaag) | Nie-Bevorderingsvakke (Hoef nie te slaag) |
| Afrikaans, Engels, Wiskunde, Wetenskap, Sosiale Studie | LO, Lewensoriëntering |
| Junior Sekondêr | Verpligte Vakke | Keuse Vakke |
| Graad 8 | Afrikaans, Engels, Wiskunde, Sosiale Studie, Wetenskap, Rekeningkunde | Tegniese Tekene of Toerisme |
| Graad 9 | Afrikaans, Engels, Wiskunde, Sosiale Studie, Wetenskap, Rekeningkunde | Tegniese Tekene of Toerisme |
| Senior Sekondêr | Verpligte Vakke | Keuse Vakke (Kies een uit elke groep) |
| Graad 10 tot 12 | Afrikaans, Engels, Lewensoriëntering | Groep 1 Wiskunde, Wisk. Geletterdheid Groep 2 Groep 3 Groep 4 |
| Simbool | Persentasie | Punt vlg. 5-Puntskaal | Simboolverklaring |
| A | 93% tot 100% | 4.7 tot 5 | Het basiese vaardighede buitengewoon goed bemeester |
| B+ B B- | 90% tot 92% 80% tot 89% 74% tot 79% | 4.5 tot 4.6 4 tot 4.4 3.7 tot 3.9 | Het basiese vaardighede baie goed bemeester |
| C+ C C- | 70% tot 73% 60% tot 69% 54% tot 59% | 3.5 tot 3.6 3 tot 3.4 2.7 tot 2.9 | Het basiese vaardighede bemeester |
| D+ D D- | 50% tot 53% 40% tot 49% 34% tot 39% | 2.5 tot 2.6 2 tot 2.4 1.7 tot 1.9 | Het basiese vaardighede gedeeltelik bemeester |
| E | 0% tot 33% | 1.6 en minder | Het basiese vaardighede nie bemeester nie (druip die vak) |







Elnatan Personeel: Lees meer oor ons personeellede se opleiding, ervaring en portefeuljes in Privaatskool Elnatan.
Permalink -- click for full blog post "Elnatan Personeel"
Algemene Inligting oor Privaatskool Elnatan: ons visie, missie, skoolwapen en skoollied.
Permalink -- click for full blog post "Algemene Inligting"
Privaatskool Elnatan se Blog: Hier vind u inligting oor wat onlangs bygevoeg is op ons webwerf.
Permalink -- click for full blog post "Wat's Nuut op ons Werf?"
Privaatskool Elnatan: Besoek die tuisblad van Privaatskool Elnatan en snuffel van hier af rond op ons werf!
Permalink -- click for full blog post "Privaatskool Elnatan"
Skooltariewe vir elke jaar en die Finansiële Beleid van Privaatskool Elnatan