Terug na Tuisblad

Elnatan Inskrywingsvorms

Skriftelike Inskrywingsvorm

Om aansoek te doen vir toelating tot Privaatskool Elnatan, is u welkom om ons skriftelike inskrywingsvorms af te laai by die volgende skakel:

Download Adobe Acrobat Reader U kan die nuutste Adobe Acrobat Reader gratis hier aflaai (±20.4MB).

U het Acrobat Reader nodig om enige dokumente in pdf-formaat af te laai of oop te maak.

Inskrywings kan gedoen word deur bogenoemde vorms in te vul en by ons skool af te gee of te faks na 063-260105.

Aanlyn Inskrywingsvorm

U is ook welkom om van ons aanlyn inskrywingsvorm (sien hieronder) gebruik te maak.

Let egter op dat daar nog steeds van u verwag word om die volgende vorms skriftelik by die skool te kom teken voor die aanvang van die nuwe skooljaar:

  • Vrywaringsvorm
  • Finansiële Ooreenkoms
  • Onderneming met Privaatskool Elnatan

Elnatan Inskrywingsvorm
Al die blokke met sterretjies moet asseblief ingevul word.
Besonderhede van Vader / Voog
Naam*
Van*
E-pos Adres*
Posadres*
Dorp/Stad*
Telefoon Huis*
Telefoon Werk*
Faks*
Beroep van Vader*
Selfoon*
Kerkverband*
Naam en Van van Moeder*
Beroep van Moeder*
Selfoon van Moeder*
Ek onderneem om die skool in kennis te stel as bogemelde inligting verander*
Ja
Nee
Besonderhede van Leerling
Voorname en Van*
Geboortedatum*
Naam van vorige skool*
Adres van vorige skool*
Word losies in die koshuis verlang?*
Ja
Nee
Graad waarvoor aansoek om toelating gedoen word*
Huidige graad*
Grade gedruip
Voorkeure t.o.v. buitemuurs*
Uitstaande Prestasies
Akademies
Sport
Kultuur
Leierskap
Spesifiseer
Hierdie is slegs 'n aansoek en geen waarborg vir toelating nie. Ek aanvaar dat my kind se aansoek aan keuring onderhewig is.*
Ja
Nee
Ek onderneem om die skoolgeld ten opsigte van my kind as volg vooruit te betaal*

Vul asseblief die woord wat u hier sien in.

  


Want 'n mens se lewenskoers word tog gebaan deur die werk wat jy doen.
~ M.E.R.

Elnatan Hoërskool

Matriekafskeid 2008

Elnatan Koshuislewe

Elnatan Vasvraspan

Elnatan Junior Eetsaal

Elnatan Seunseetsaal


XML RSS
What is this?
Add to My Yahoo!
Add to My MSN
Add to Google

Elnatan Personeel

Elnatan Personeel: Lees meer oor ons personeellede se opleiding, ervaring en portefeuljes in Privaatskool Elnatan.

Permalink -- click for full blog post "Elnatan Personeel"


Algemene Inligting

Algemene Inligting oor Privaatskool Elnatan: ons visie, missie, skoolwapen en skoollied.

Permalink -- click for full blog post "Algemene Inligting"


Wat's Nuut op ons Werf?

Privaatskool Elnatan se Blog: Hier vind u inligting oor wat onlangs bygevoeg is op ons webwerf.

Permalink -- click for full blog post "Wat's Nuut op ons Werf?"


Privaatskool Elnatan

Privaatskool Elnatan: Besoek die tuisblad van Privaatskool Elnatan en snuffel van hier af rond op ons werf!

Permalink -- click for full blog post "Privaatskool Elnatan"


Skooltariewe

Skooltariewe vir elke jaar en die Finansiële Beleid van Privaatskool Elnatan

Permalink -- click for full blog post "Skooltariewe"

Skryf hier in om twee-weekliks "Elnatan Nuus" te ontvang.

E-pos Adres

Naam

Kliek Nou Op

Moenie bekommerd wees nie -- jou e-pos adres is veilig by ons.
Ons sal dit slegs gebruik om Elnatan Nuus aan jou te stuur.

Tuisblad | Algemene Inligting | Bestuur en Beheer | Skooltariewe | Kontak Ons | Akademie
Elnatan NUUS | Inskrywingsvorms | Jaarprogram | Sport

Terug na bo
Kopiereg Privaatskool Elnatan.com 2008 - 2012