Elnatan Jaarprogram 2012
Aangesien ons almal se jaarprogram gewoonlik tot oorlopens toe vol is, plaas ons hier 'n verkorte program van ons skool.
U as ouer, onderwyser, leerling of belangstellende kan dus maklik al die belangrikste aktiwiteite van Privaatskool Elnatan volg.
Laai hier die 2012 Kalender af.
Januarie
- 1: Nuwe Jaar!
- 9: Kombuispersoneel en skoonmakers begin 08h00
- 10-13: Atletiekkamp
- 16: Skool Heropen vir Onderwysers en Leerlingraad - 08h00; Personeelvergadering; Koshuisvergadering 14h00
- 17: Skool Heropen vir Leerlinge - 08h00; Ouervergadering; Direksievergadering; Graad 11 ouervergadering
- 20: Leiersopleidingseminaar
- 27: Sottekamp
- 29: Jeugdiens 19h30
- 30: Noodhulpkursus
Februarie
- 2: Huiskompetisie - 16h00
- 3: Huiskompetisie - 07h00; Uitnaweek
- 9: Sottekonsert 19h00
- 10: Graad 9 kamp
- 11: Jukskei Streekskampioenskappe Whk.
- 12: Jeugdiens 19h30
- 14: Valentynssokkie 19h00
- 15: Sub-Sone Laerskole Atletiek
- 16: Hotelaand
- 18: Sone Atletiek Hoërskole Danie Joubert
- 22: Sone Laerskole Atletiek
- 23: Personeelfunksie
- 24: Kamp vir Hoërskool Leerlinge; Pretloop 07h00; Waatlemoenfees
- 26: Jeugdiens 19h30
- 27-3: Nationals: Performing Arts
- 28: Afrikaans Redenaars 19h00
- 29: ATKV
Maart
- 1: Hotelaand
- 2: Wêreldbiddag vir vroue; Uitnaweek
- 3: Wêreldbiddag vir mans; Streek Atletiek Dr. Lemmer
- 8: Skool Sluit 13h00 vir Privaatskole Atletiek; Graad 12 uitstappies
- 9-10: Privaatskole Atletiek
- 11: Jeugdiens 19h30
- 14: Sone o/13 Rugbyproewe in Mariental
- 21: Onafhanklikheidsdag; Geen skool; Potjiekos kompetisie
- 22: Streekrugby proewe o/13 by Elnatan
- 22 - 24: HTS Toernooi
- 24: o/13 Rugby toer Riebeeck Kasteel
- 30: Skool sluit 12h00 vir Termynbreuk
- 30-31: Nasionale Atletiek
April
- 1: Wintertyd
- 2 - 4 : Rekenaaropleiding - onderwysers
- 6: Goeie Vrydag
- 8: Paas Sondag
- 9: Paasmaandag
- 10: Skool Heropen 07h00/li>
- 11: Mini-eksamen
- 13 - 14: Hokkie Streeksproewe
- 14: Rugby Streeksproewe Hoërskole by Elnatan
- 16: Begin van Netbalkliniek o/7 - o/12
- 20 - 22: Privaatskool Elnatan 20-jarige Fees; Rugby en Hokkie Nasionale Proewe Hoërskole;
- 22: Jeugdiens 19h30
- 23: IK Toetse Graad 5
- 26 - 27: Nasionale Rugbyproewe o/13
- 27: Skool Sluit 10h00
Mei
- 1: Werkersdag
- 4: COSSASA Kampioenskappe; Casinga-dag
- 17: Hemelvaart
- 18: Graad 12 Harnas; Kombuispersoneel en werkers begin 08h00
- 21: Skool Heropen 08h00; Ouervergadering; Direksievergadering
- 22: Personeelvergadering 14h00
- 23: Streek netbalproewe Mariental
- 25: Afrikadag; Skooldag; Skool sluit om 12h00; Ouerdag 09h00; Entrepreneursdag Gr.6
- 31 - 2: Privaatskole Naweek Walvisbaai
Junie
- 4: Elnatan Skoolvakansiedag
- 5: Skool Heropen 07h00
- 6: Koshuisvergadering 14h00
- 8: Netbal streeksproewe
- 10: Jeugdiens 18h30
- 11: Klasinspeksie Gr. 1-7
- 12: Hotelaand
- 12 - 15: Bianca and Friends 14h00
- 15 - 16: Netbal Nasionale proewe
- 16: Danie Joubert Sportdag
- 18: Beroepstoetse Gr.9
- 21 - 23: Windhoek Gim Toernooi
- 23: Vredendal toer wedstryd o/19 Rugby en Netbal
- 24: Jeugdiens 18h30; Cravenweek o/13 vertrek na Bloemfontein
- 27: ATKV
- 28: SokkieV
- 29: Uitnaweek; JG Meiring toerwedstryd o/19
Julie
- 1: o/16 Grant Khomo week vertrek; o/18 Akademie week vertrek
- 6 - 7 : Walvis/Parkies/Elnatan Laerskole sportdag; Netbal streek uitspeelwedstryde
- 8: Jeugdiens 18h30; o/18 Cravenweek vertrek
- 11: Safari ete - personeel
- 12: Langnaweek; Skool sluit 12h00; Graad 1 dag
- 13: Elnatan skoolvakansiedag
- 14: Edugate Sportdag
- 16: Elnatan Skoolvakansiedag
- 17: Skool Heropen 07h00
- 19: Hotelaand
- 20 - 21: Netbal-finale in Whk
- 21: Elnatan Laerskool Sportdag met Whk Gim en ander skole
- 22: Jeugdiens 18h30
- 24: Eksamen begin; Skool begin 07h30
- 27 - 28: Uitnaweek; Classis Clashes WHS
Augustus
- 3: Matiek 40 Days
- 3 - 4 : Rugby en Hokkie Kwart-finale
- 6: Skoolgereedheidstoetse Graad 1
- 10 - 11: Rugby en Hokkie Semi-Finale
- 12: Jeugdiens 18h30
- 15: Eksamen eindig
- 17: Skool Sluit
- 17 - 18: Rugby en Hokkie Finale
- 19: Visrivier uitstappie Beroepsgerig
- 26: Heldedag
- 27: Openbare Vakansiedag
September
- 2: Somertyd
- 3: Skool Heropen 08h00; Ouervergadering; Personeelvergadering 14h00
- 5: Leerlingraad-vergadering 14h00
- 6: Wynveiling 18h30
- 5 - 7: Stampriet Skou
- 11: Room en Skuim
- 12: Afrikaans Debat
- 14: Matriekafskeid
- 16: Jeugdiens 19h30
- 19: Gr.12 Lewenswetenskap Eindeksamen prakties
- 20: English Debate 19h00
- 21 - 22: Leierskamp Graad 11
- 25: Leerlingraad nominasies
- 25 - 26: Palmklop Wildsfees; Entrepreneursdag
- 27: Mej Elnatan; Skool sluit 13h00; Boot out Cancer
- 28: Langnaweek; Graad 12 Mondeling en IEB vakgroepvergadering
Oktober
- 1: Skoolvakansiedag
- 2: Skool Heropen 07h00
- 3: Leerlingraad verkiesing
- 5: Prysuitdeling Sport en Graad 12 09h00; Onderwyserdag
- 7: Jeugdiens 19h30
- 10: Gr. 7 IBT-Toets (Eng)
- 11: Gr. 7 IBT-Toets (Wisk); CAT Gr. 12 Prakties eindeksamen
- 12: Matrieksafsluitingsdiens; Gr. 7 IBT-Toets (Wet)
- 15: Direksie begrotingsvergadering 07h30
- 19: Gr.1 Ope Dag
- 21: Jeugdiens 19h30
- 24: Matriek eindeksamen begin
- 25: ATKV
- 26: Loslitdag (Curriebeker); Beroepsuitstalling Gr. 11
November
- 2: Direksievergadering 07h30; Uitnaweek; Direksie en personeel afsluitingsfunksie
- 8: Sokkie
- 9: Van Toeka tot Blou; Gr. 1-3 Oupas en oumas
- 12: Eksamen Begin; Skool begin 07h30
- 30: Skool Sluit 12h00; Prysuitdeling
|