Elnatan Kleredrag

Elnatan Kleredrag

Privaatskool Elnatan is trots op die seuns en dogters wat hier skoolgaan en die naam van ons skool hooghou deur hulle voorbeeld in gedrag en kleredrag.

Alle Elnatan Kleredrag is beskikbaar by die klerewinkel, Palmboutique, wat op ons perseel geleë is.


Palmboutique

Alle Elnatan Kleredrag (skool- en sportdrag) word, sover moontlik, altyd beskikbaar gehou by Palmboutique.

Bankbesonderhede waar inbetalings vir aankope by Palmboutique gedoen kan word, is as volg:

Rekening: Carducci 
Bank Windhoek
Tak:  481471
Rekening nr. 8001193024  

Elnatan Kleredrag
Elnatan Sportdrag

Elnatan Dogtersdrag

Die volgende skooldrag word deur die Direksie aan die dogters voorgeskryf:

Somersdrag: Graad 1 tot 12

  • Grys romp
  • Ligblou hemp met skoolwapen
  • Grys sokkies met blou strepe
  • Swart skoolskoene

Wintersdrag: Graad 1 tot 7

  • Grys langbroek
  • Hemp: lang-/kortmou ligblou hemp met skoolwapen
  • Navy trui
  • Navy warm baadjie met skoolwapen
  • Oranje serp (opsioneel)

Wintersdrag: Graad 8 tot 12

Elnatan Sportdrag
  • Hemp: Lang-/kortmou ligblou hemp met skoolwapen
  • Grys romp of grys langbroek
  • Grys kouse/navy tights
  • Swart skoolskoene
  • Navy trui
  • Navy baadjie met skoolwapen
  • Das met skoolwapen
  • Oranje serp (opsioneel)

Elnatan Seunsdrag

Somersdrag: Graad 1 tot 12

  • Ligblou hemp met skoolwapen
  • Grys broek: lank of kort
  • Grys sokkies met blou strepe
  • Swart rygskoene - verkieslik Bronx (geen buckle)
  • Pette van Graad 8 tot 12 verpligtend

Wintersdrag: Graad 1 tot 7

  • Grys langbroek
  • Hemp: lang-/kortmou ligblou hemp met skoolwapen
  • Swart rygskoene
  • Navy trui
  • Navy, warm baadjie met skoolwapen
  • Oranje serp (opsioneel)
Elnatan Sportdrag

Wintersdrag: Graad 8 tot 12

  • Grys langbroek
  • Hemp: lang-/kortmou ligblou hemp met skoolwapen
  • Grys sokkies met blou strepe
  • Swart rygskoene
  • Navy trui
  • Navy baadjie met skoolwapen
  • Das met skoolwapen
  • Oranje serp (opsioneel)

Volg die skakel vir die onderskeie gedragskodes:

"Hierdie reëls is nie daar gestel om jou as individu in te perk nie, maar eerder om die manlikheid (as seun) en vroulikheid (as dogter) in jou totaliteit te ontwikkel en te lei.

In Privaatskool Elnatan werk ons graag met fyn opgevoede seuns en dogters….manne en dames na God se hart."

~ Privaatskool Elnatan Kleredrag Beleid

Besoek ons "Ondersteuners"-blad vir meer inligting oor ons adverteerders!

elnatanbusroetesposter2022
elnatansportposter2022
elnatankultuurposter2022
elnatanfasiliteitposter2022
elnatanveiligheidposter2022