Terug na Tuisblad

Elnatan Nuus!

Skakels na Vorige Uitgawes



Skryf op hierdie bladsy in om ons elektroniese nuusbrief, "Elnatan Nuus" te ontvang.

"Elnatan Nuus" is gratis en vervang ons omsendbriewe.

Indien u 'n ouer, leerling, onderwyser of betrokkene by Privaatskool Elnatan is, is dit regtig vir u noodsaaklik om in te skryf sodat ons aan u belangrike inligting, datums, kennisgewings en aankondigings op hierdie wyse kan deurstuur.

Indien u 'n oud-leerling is van ons skool, is u ook baie welkom om in te skryf.

"Elnatan Nuus" sal u op hoogte hou van die skool se prestasies, aktiwiteite en ontwikkeling.


E-pos Adres

Naam

Kliek Nou Op

Moenie bekommerd wees nie -- jou e-pos adres is veilig by ons.
Ons sal dit slegs gebruik om Elnatan Nuus aan jou te stuur.

Ek kyk agteruit: en ek is dankbaar. Ek kyk op: en ek is gelowig. Ek kyk vorentoe: en ek is moedig.
~ Dr. W.A. Hofmeyr

Elnatan Rugby

Elnatan Nuus

Elnatan Nuus

Elnatan Nuus

Elnatan Nuus

Elnatan Nuus


XML RSS
What is this?
Add to My Yahoo!
Add to My MSN
Add to Google

Adverteer
u Besigheid Hier en
Ondersteun so ons Webwerf!

Vind ons kontak adres hieronder...

Vir advertensie-navrae, kontak ons hier!

Tuisblad | Algemene Inligting | Bestuur en Beheer | Skooltariewe | Kontak Ons | Akademie
Elnatan NUUS | Inskrywingsvorms | Jaarprogram | Sport

Terug na bo
Kopiereg Privaatskool Elnatan.com 2008 - 2012