Terug na Tuisblad

Besondere Prestasies 2009

Ons deel graag met u besondere prestasies wat tydens 2009 deur Elnatan leerlinge behaal is.

Ons wens hierdie leerlinge geluk en weet dat dit die vrug is op hulle harde werk en toewyding op elke gebied.


Kliek om vinnig te navigeer na...
Akademiese Prestasies 2009 | Sport Prestasies 2009

Akademiese Prestasies 2009

Graad 1 tot 4

Uitstaande Prestasies

Graad 3A
Ira Garbers: Afrikaans en Skrif
Johanco le Roux: Skrif

Graad 3B
Yolande Mostert: Skrif

Graad 4
Thinus Louw: Omgewingsleer
Anja Steenkamp: Wiskunde
Mienke v. Rooyen: Afrikaans, Engels, Wiskunde

Netheid
Gr. 1: Marli Dreyer
Gr. 2A: Ivan v. Wyk
Gr. 2B: Roline Meyer
Gr. 3A: Ira Garbers
Gr. 3B: Yolande Mostert
Gr. 4: Zean Augustyn

Volgehoue Ywer
Gr. 1 Daniel Vermeulen
Gr. 2A: Mienke Nell
Gr. 2B: Amelia v.d Merwe
Gr. 3A: Johanco le Roux
Gr. 3B: Janita Snyman
Gr. 4: Riaan Brandt

Beste Vordering
Gr. 1: Rico Botma
Gr. 2A: Anne-Mari v. Zyl
Gr. 2B: Jandre Lombaard
Gr. 3A: Kylie Kotze
Gr. 3B: Hein Garbers
Gr. 4: Leon-Andre Swartz

Beste Afrikaanse Lesertjie in Graad 1
Danel Dreyer

Beste Engelse Lesertjie in Graad 1
Zabriette Simon

Musiek Toekennings

Zanel Bindeman: Voorgr. 1 (Teorie: 99%)

Zanel (sien foto onder by ander Musiek-leerlinge) se naam gaan ook op die Ererol van Unisa verskyn in 2010, omdat sy 'n punt bo 95% behaal het.

Prestige Toekennings Graad 4

Sport: Mienke v. Rooyen en Nico Maartens
Akademie: Mienke v. Rooyen

Graad 5 tot 7

Hoogste Prestasies

Graad 5
Shirley Joubert: 85,5%
Divan Vogel: 82,07%

Graad 6
Lizet Lombaard: 80.8%
Leandi Swartz: 80, 6%

Graad 7
Willie de Jager: 84,6%
Lize Nell: 83,8%

Volgehoue Ywer
Gr. 5A: Shirley Joubert
Gr. 5B: Lize Moolman
Gr. 6: Kobus du Plessis
Gr. 7A: Yolandi le Roux
Gr. 7B: Zunelle Vermaak

Voortreflikste Leerling in elke Graad
Gr. 5: Lize Moolman
Gr. 6: Lizette Lombaard
Gr. 7: Willie de Jager

DUX-Leerling
Gr. 1 - 7: Willie de Jager

Laerskool Prefekte

Seuns:
Wihan von Wielligh
Janry du Toit
Dewald van der Merwe

Dogters:
Lizet Lombaard
Brenice du Plessis
Christine Holder

Musiek Toekennings

Kari v.d. Westhuizen: Teorie Voorgraad 1: 99%
Mirna Badenhorst: Teorie Voorgraad 1: 94%
Leande Swartz: Teorie Graad 1: 100%

Elnatan Musiek

Bo v.l.n.r.: Leandie Swartz, Mirna Badenhorst, Kari van der Westhuizen, Zanel Bindeman

Mirna se gemiddeld vir die praktiese en teorie eksamen is 88%, terwyl Leandé se gemiddeld 92,5% is.
Kari en Leande se name gaan ook op die Ererol van Unisa verskyn in 2010, omdat hulle 'n punt bo 95% behaal het.

Graad 8 tot 11

Hoogste Prestasies

Gr. 8: ST Barnard: 79%
Gr. 9: Carita Moolman: 88%
Gr. 10: Tarien Lombaard: 86,6%
Gr. 11: Mareli Brand: 92,3%

Beste Presteerders / DUX-Leerlinge

Junior Sekondêr: Carita Moolman: 88%
Senior Sekondêr: Mareli Brand: 92,3%

Prestige Toekennings

(Leerlinge wat akademies baie goed presteer en ook veelsydig is in buitemuurse aktiwiteite)

Gr. 8: Elanie v.d. Merwe
Gr. 9: Carita Moolman
Gr. 10: Tarien Moolman
Gr. 11: Jozanne v. Schalkwyk

Hoërskool Prefekte

Seuns:
Tiaan Bindeman (Hoofseun)
Christo du Toit
Donnie Kotze
Meyer Moolman
Naude Neethling
Strydom van der Wath

Dogters:
Marli Brand (Hoofmeisie)
Marlize Coetzee
Marelize van der Walt
Dawn Spangenberg
Jozanne van Schalkwyk
Pieta Bosman

Sport Prestasies 2009

Namibiese Kleure

Atletiek

Die volgende meisies atlete van ons skool is opgeneem in die COSSASSA 0/17 Atletiekspan:

Hannecke van der Wath (Spiesgooi)
Schearita van der Merwe (Hoogspring)
Joleen le Roux (Gewigstoot en Skyfwerp)

Tennis

Elnatan Tennis Elnatan Tennis
Carita en Lize Moolman is albei onderskeidelik vir die o/18 en o/14 Namibiese span gekies om vanaf die 27 ste April tot die 7de Mei in Suid-Afrika te gaan deelneem aan die SA Inter-Provinsiale Tennistoernooi waaraan in totaal 260 kinders deelneem aan die onder 14 en onder 18 ouderdomsgroepe. Wat ?n heerlike geleentheid.

Carita gaan later in die jaar vir die o/18 ouderdomsgroep deelneem aan 3 groot internasionale Tennisfederasie Uitnodigingstoernooie waaraan saam 22 wêreldlande gaan deelneem.

Lize gaan ook later in die jaar aan 'n soortgelyke o/15 internasionale Tennisfederasie Uitnodigingstoernooi deelneem wat ?n uitsonderlike wêreld-ondervinding behoort te wees.

Rugby

Die volgende seuns is vir die Namibiëse Rugby-spanne gekies:

Namibië o/19 Potch Uitnodigingspan

Namibiese Rugby 2009
Bo v.l.n.r.: Oujan Labuschagne en Tiaan de Klerk

Namibië o/18

Namibiese Rugby o/18 2009
Bo v.l.n.r.: Rion van Vuuren, Danie van Niekerk, J.J. Calitz en Corne Carstens

Namibië o/13

Namibiese Rugby 2009
Agter v.l.n.r.: Martin Barnard, Beon van Niekerk, Henri Knouwds
Voor v.l.n.r.: Johan de Klerk, Jandre van Wyk en Stiaan van der Merwe

Krieket

Namibië o/15

Namibiese Krieket 2009
Bo: Brendon du Plessis

Jukskei

Die volgende leerlinge is opgeneem in die Namibiese Jukskei 2009-span:

o/13: Pieter v.d Westhuizen, Dewald v.d Merwe, Leshane Vermeulen, Annarika Goosen, Tanja Lambrechts, Kari v.d Westhuizen

o/15: Eugene Joubert, Elanie v.d. Merwe, Schearita v.d. Merwe, Jacolene Steenkamp

o/16: Jandre Augustyn, Andre v Schalkwyk

Krieket - Dogters

Die volgende leerlinge is opgeneem in die Namibiese Dogterspan 0/17:
Anna-Mart Adriaanse en Leandri Knouwds

Netbal

Elnatan Netbal

Namibië o/15

Carita Moolman (links op foto)

Namibië o/17

Elsabé de Klerk (regs op foto)

Ander Sport Prestasies...

Rugby

Tydens die Hardap Streeksproewe is die volgende seuns van Elnatan is in hierdie spanne opgeneem:

0/16: Danie van Niekerk, Francois Nel, Francois de Jager, Heindrich Schmidt

0/18: Braam van Niekerk, Tiaan Bindeman, Christo du Toit, Naudé Neethling, Eduan Riekert, Oujan Labuschagne, Kevin Thynsma, Jean Potgieter, Corné Karsten, Phillip Meyer, Ruan Leeb, Rion van Vuuren (Kaptein)

0/19: Tiaan de Klerk, JJ Calitz

Hokkie

Beide Hokkie-spanne het in Windhoek aan die Jubbertoernooi deelgeneem.

Die seuns hokkiespan het vierde geeindig in die Cup-afdeling en die dogters het tweede geëindig in die plaat-afdeling.

Netbal

Elnatan Netbal

Bo: Eerste Netbalspan 2009

Elnatan Netbal

Bo: Elnatan se Herman Davin Netbalspan 2009

Siefduif Skou

Elnatan Sport Prestasies

Dana Joubert boer met sierduiwe. Hy en sy broer Gerhard Joubert het Mei maand skoonskip gemaak met die duiwe op die sierduif skou. Daar was 507 duiwe op die skou. Hulle het 5 van die top 7 duiwe gehad.

Die groot kampioen duif ('n Kartelrug) het aan Mnr. Hennie behoort. Die ander 5 plekke is deur Dana en Gerhard gewen met 'n American show racer, Waaier stert, Strasser, Gross mondain en ‘n Modena.

Hulle nooi alle mense wat belangstel om saam te skou uit om ons te kontak by 081-3480029.
Gerhard en Dana is albei leerlinge van Privaatskool Elnatan.


En 'n mens se lewe is baie kort, net soos 'n wintersdag.
Breek deur, bou op, maak glad die land,
totdat ons somer kry.
~ C. Louis Leipoldt

Elnatan Prysuitdeling

Elnatan Prysuitdeling

Elnatan Prysuitdeling

Elnatan Prysuitdeling

Elnatan Prysuitdeling

Elnatan Prysuitdeling

Elnatan Prysuitdeling

Elnatan Prysuitdeling

Elnatan Prysuitdeling

Elnatan Prysuitdeling

Elnatan Prysuitdeling

Vir advertensie-navrae, kontak ons hier!

Elnatan Hoofgebou

Stampriet B&B

Hierdie is 'n voorbeeld van hoe u advertensie op ons blad kan lyk. U kan 'n foto plaas en daarmee saam teks van maksimum 50 woorde.
Tel. 063-888888
Faks: 063-999999

Elnatan Sport Prestasies

Elnatan Sport Prestasies

Elnatan Sport Prestasies

Elnatan Sport Prestasies

Elnatan Sport Prestasies

Elnatan Sport Prestasies


XML RSS
What is this?
Add to My Yahoo!
Add to My MSN
Add to Google

Skryf hier in om twee-weekliks "Elnatan Nuus" te ontvang.

E-pos Adres

Naam

Kliek Nou Op

Moenie bekommerd wees nie -- jou e-pos adres is veilig by ons.
Ons sal dit slegs gebruik om Elnatan Nuus aan jou te stuur.


Elnatan Personeel

Elnatan Personeel: Lees meer oor ons personeellede se opleiding, ervaring en portefeuljes in Privaatskool Elnatan.

Permalink -- click for full blog post "Elnatan Personeel"


Algemene Inligting

Algemene Inligting oor Privaatskool Elnatan: ons visie, missie, skoolwapen en skoollied.

Permalink -- click for full blog post "Algemene Inligting"


Wat's Nuut op ons Werf?

Privaatskool Elnatan se Blog: Hier vind u inligting oor wat onlangs bygevoeg is op ons webwerf.

Permalink -- click for full blog post "Wat's Nuut op ons Werf?"


Privaatskool Elnatan

Privaatskool Elnatan: Besoek die tuisblad van Privaatskool Elnatan en snuffel van hier af rond op ons werf!

Permalink -- click for full blog post "Privaatskool Elnatan"


Skooltariewe

Skooltariewe vir elke jaar en die Finansiële Beleid van Privaatskool Elnatan

Permalink -- click for full blog post "Skooltariewe"


Elnatan Sport Prestasies

Elnatan Sport Prestasies

Elnatan Sport Prestasies

Elnatan Sport Prestasies

Elnatan Sport Prestasies

Tuisblad | Algemene Inligting | Bestuur en Beheer | Skooltariewe | Kontak Ons | Akademie
Elnatan NUUS | Inskrywingsvorms | Jaarprogram | Sport

Terug na bo
Kopiereg Privaatskool Elnatan.com 2008 - 2012