|
Besondere Prestasies 2011
Ons deel graag met u besondere prestasies wat tydens 2011 deur Elnatan leerlinge behaal is.
Ons wens hierdie leerlinge geluk en weet dat dit die vrug is op hulle harde werk en toewyding op elke gebied.
Prestasies 2011
Sport Prestasies
Bo: Die Senior Sportman is Brendon du Plessis, Senior Sportvrou is Izaan van Schalkwyk, Junior Sportman is Danco Burger, Junior Sportvrou is Mienke van Rooyen.
Akademiese Prestasies
Bo: Die Dux-leerling vir 2011 is Tarien Lombaard.
Bo: Tiaan Fourie het die Deloitte & Touche toekenning gewen.
Bo: Hannes Kotze is aangewys as die voortreflikste matrikulant van 2011.
Kultuur Prestasies
Bo: Die Junior Kultuurtrofee is toegeken aan Amelia van der Merwe en die Senior Kultuurtrofee vir 2011 aan Wayne Blaauw
Leerlingraad 2012
Bo: Die Prefekte vir 2012.
Seuns v.l.n.r: John Venter (Hoofseun), Wikus Booysen, Coenie le Roux, Wayne Blaauw, Shawn Thomas, Willem Bergh, DW Kotze (Onder-Hoofseu).
Meisies v.l.n.r.: Franette van Zyl, Anna-Mart Adriaanse, Eileen Ellis (Hoofmeisie), Joleen le Roux (Onder-Hoofmeisie), Jacolene Steenkamp, Hannecke van der Wath, Leandri Knouwds.
|
En 'n mens se lewe is baie kort, net soos 'n wintersdag. Breek deur, bou op, maak glad die land, totdat ons somer kry.
~ C. Louis Leipoldt
|