Hierdie Elnatan Pretblad...
Soek ook 'n moeilike woord op, brei jou woordeskat uit en speel 'Hangman'... alles sommer vir die pret! En natuurlik kan jy sommer hier van ons webwerf af gaan lees wat sê die Republikein, Beeld, Rapport en ander koerante en tydskrifte vandag. Moet ook nie die weervoorspelling mis nie... dit is veral vir ons ouers wat boer!
Die plasing van hierdie skakels op ons webwerf het veral ten doel om inligting wat benodig word vir skooltake en -projekte, makliker verkrygbaar te maak. Dit sal mettertyd aangevul word. Ons hoop dit spaar ons leerlinge 'n paar ure van soek op die web.
Koerante: Namibië
Koerante: Suid-Afrika
Tydskrifte
Namibië Weer
Besoek ons "Ondersteuners"-blad vir meer inligting oor ons adverteerders!
![]() |
![]() |