Terug na Tuisblad

Mej Elnatan 2009

Mej Elnatan vind jaarliks plaas en is 'n spoggeleentheid waarna almal altyd baie uitsien. Tydens hierdie geleentheid kan mense sien dat Elnatan seker diƩ pragtigste meisies in die land het, nie net van buite nie, maar binne ook.

Hierdie finaliste is die toonbeeld van ware dames.

Tydens die geleentheid word daar ook 'n Mnr Elnatan gekies, wat natuurlik ook sorg vir baie opwinding onder die meisies.

Uit die finaliste van Mej Elnatan word ook 'n Mej Persoonlikheid, Mej Fotogenies en Mej Kreatiwiteit gekies.

Elke jaar word daar 'n tema gekies vir die kreatiewe drag waarin hulle loop. Die meisies moet dan so kreatief as moontlik volgens die tema aantrek.

Hierdie jaar moet die meisies 'n land uitbeeld.

In 2006 is Mej Elnatan, Jeanne Lavarack, ook gekroon as Miss Teen Namibia. Dit was vir ons as skool 'n wonderlike voorreg.

Navigeer na die .... Wenners van Mej Elnatan 2009!

Finaliste 2009...
(in alfabetiese volgorde)

Marlene Bergh

Marle Boltman

Peta Bosman

Marlize Coetzee

Elzabe de Klerk

Lezanne Kohne

Lize Kotze

Chrisna Lemmer

Tarien Lombaard

Jenine Louw

Dawn Spangenberg

Karin van der Merwe

Marlize van der Walt

Jozanne van Schalkwyk

Sunet van Schalkwyk

Wenners Mej Elnatan 2009

Mej. Elnatan 2009
Mej. Elnatan 2009

Mej. Elnatan 2009, Eerste Prinses, Tweede Prinses

Mej Elnatan 2009

Mej. Fotogenies, Mej. Persoonlikheid

Mej Elnatan 2009

Mej. Kreatiwiteit

Mej. Elnatan 2009

Mnr. Elnatan 2009

Mnr. Elnatan 2009


Maar dit is die Gees in die mens en die asem van die Almagtige wat hom verstandig maak.
Job 32:8

Vir advertensie-navrae, kontak ons hier!

Elnatan Hoofgebou

Stampriet B&B

Hierdie is 'n voorbeeld van hoe u advertensie op ons blad kan lyk. U kan 'n foto plaas en daarmee saam teks van maksimum 50 woorde.
Tel. 063-888888
Faks: 063-999999


XML RSS
What is this?
Add to My Yahoo!
Add to My MSN
Add to Google

Skryf hier in om twee-weekliks "Elnatan Nuus" te ontvang.

E-pos Adres

Naam

Kliek Nou Op

Moenie bekommerd wees nie -- jou e-pos adres is veilig by ons.
Ons sal dit slegs gebruik om Elnatan Nuus aan jou te stuur.

Elnatan Skooltariewe

Elnatan Skooltariewe en die Finansiƫle Beleid.

Continue reading "Elnatan Skooltariewe"

Bestuur en Beheer

Inligting oor die bestuur en beheer van Privaatskool Elnatan.

Continue reading "Bestuur en Beheer"

Elnatan Jaarprogram

Elnatan Jaarprogram: Sien ons skool se jaarprogram in 'n neutedop. U kan die volledige jaarprogram ook hier aflaai.

Continue reading "Elnatan Jaarprogram"

Privaatskool Elnatan

Besoek die tuisblad van Privaatskool Elnatan en snuffel van hier af rond op ons werf!

Continue reading "Privaatskool Elnatan"

Elnatan Personeel

Elnatan Personeel: Lees meer oor ons personeellede se opleiding, ervaring en portefeuljes.

Continue reading "Elnatan Personeel"

Tuisblad | Algemene Inligting | Bestuur en Beheer | Skooltariewe | Kontak Ons | Akademie
Elnatan NUUS | Inskrywingsvorms | Jaarprogram | Sport

Terug na bo
Kopiereg Privaatskool Elnatan.com 2008 - 2012