|
![]() |
|
Mej Elnatan 2010Mej Elnatan vind jaarliks plaas en is 'n spoggeleentheid waarna almal altyd baie uitsien. Tydens hierdie geleentheid kan mense sien dat Elnatan seker diƩ pragtigste meisies in die land het, nie net van buite nie, maar binne ook. Hierdie finaliste is die toonbeeld van ware dames. Tydens die geleentheid word daar ook 'n Mnr Elnatan gekies, wat natuurlik ook sorg vir baie opwinding onder die meisies. Uit die finaliste van Mej Elnatan word ook 'n Mej Persoonlikheid, Mej Fotogenies en Mej Kreatiwiteit gekies. Elke jaar word daar 'n tema gekies vir die kreatiewe drag waarin hulle loop. Die meisies moet dan so kreatief as moontlik volgens die tema aantrek. In 2006 is Mej Elnatan, Jeanne Lavarack, ook gekroon as Miss Teen Namibia. Dit was vir ons as skool 'n wonderlike voorreg.Finaliste 2010![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]()
![]() Wenners Mej Elnatan 2010![]() V.l.n.r.: Sunet van Schalkwyk (Tweede Prinses), Nadine Touwsen (Mej. Elnatan sowel as Mej. Kreatiwiteit) en Tarien Lombaard (Eerste Prinses) Marlene Bergh (sien foto bo) is aangewys as Mej. Fotogenies en Mej. Persoonlikheid. ![]() V.l.n.r.: Wayne Blaauw (Tweede Prins), Peru Liebenberg (Mnr. Elnatan), Hannes Kotze (Eerste Prins) |
Maar dit is die Gees in die mens en die asem van die Almagtige wat hom verstandig maak.
Job 32:8 Vir advertensie-navrae, kontak ons hier!
Stampriet B&B
Hierdie is 'n voorbeeld van hoe u advertensie op ons blad kan lyk. U kan 'n foto plaas en daarmee saam teks van maksimum 50 woorde. Tel. 063-888888 Faks: 063-999999 |
|
Elnatan PersoneelElnatan Personeel: Lees meer oor ons personeellede se opleiding, ervaring en portefeuljes in Privaatskool Elnatan. Permalink -- click for full blog post "Elnatan Personeel" Algemene InligtingAlgemene Inligting oor Privaatskool Elnatan: ons visie, missie, skoolwapen en skoollied. Permalink -- click for full blog post "Algemene Inligting" Wat's Nuut op ons Werf?Privaatskool Elnatan se Blog: Hier vind u inligting oor wat onlangs bygevoeg is op ons webwerf. Permalink -- click for full blog post "Wat's Nuut op ons Werf?" Privaatskool ElnatanPrivaatskool Elnatan: Besoek die tuisblad van Privaatskool Elnatan en snuffel van hier af rond op ons werf! Permalink -- click for full blog post "Privaatskool Elnatan" SkooltarieweSkooltariewe vir elke jaar en die Finansiƫle Beleid van Privaatskool Elnatan |
||
|
| ||