![]() |
![]() |
|
Mej Elnatan 2011Mej Elnatan vind jaarliks plaas en is 'n spoggeleentheid waarna almal altyd baie uitsien. Tydens hierdie geleentheid kan mense sien dat Elnatan seker diƩ pragtigste meisies in die land het, nie net van buite nie, maar binne ook. Tydens die geleentheid word daar ook 'n Mnr Elnatan gekies, wat natuurlik ook sorg vir baie opwinding onder die meisies. Uit die finaliste van Mej Elnatan word ook 'n Mej Persoonlikheid, Mej Fotogenies en Mej Kreatiwiteit gekies. Elke jaar word daar 'n tema gekies vir die kreatiewe drag waarin hulle loop. Die meisies moet dan so kreatief as moontlik volgens die tema aantrek.Wenners Mej Elnatan 2011![]() Hannecke van der Wath is die wenner met Eileen Ellis as eerste prinses, Joleen le Roux tweede prinses en Franette van Zyl as Mej. Fotogenies ![]() John Venter is Mnr. Elnatan, met Wayne Blaauw in die tweede plek en DW Kotze derde. ![]() Voor: John Venter (Mnr. Elnatan); Hanneke v.d. Wath (Mej. Elnatan). |
Maar dit is die Gees in die mens en die asem van die Almagtige wat hom verstandig maak.
Job 32:8 Vir advertensie-navrae, kontak ons hier!
![]() Tel. 063-888888 Faks: 063-999999 |
|
|
||
|