Soos ons weet... in stukkies-en-brokkies kom die waarheid uit!
Daarom deel ons onderwysers graag hier met ons ouers, ondersteuners en ander besoekers op ons webwerf, die spesiale, kostelike of uitsonderlike 'juwele' wat deur ons leerlinge in die klaskamers opgedis word!
Kom kyk gereeld onderaan hierdie blad na nuwe titels en stories wat bygevoeg word. By elke storie sal ook 'n foto van die leerling verskyn... en u kan dan u eie kommentaar daarop gee en dit volgens sterre beoordeel.
Geniet ons leerders se talente!
Het u weereens iets kosteliks raakgeloop tydens u daaglikse onderrig in Privaatskool Elnatan? Deel hier met ons die Elnatan leerlinge se oulikste, beste of prettigste stukkies-en-brokkies uit die klaskamer deur die vorm hieronder in te vul.
Kliek op die titels hieronder om vorige bydraes en kommentaar daarop, oop te maak!
Liefde vir Altyd
Ek was verlief op jou toe ek jou die eerste keer sien.
Ek, jy, ons was beide tien.
Ons liefde vir mekaar is oneindig.
Die goeie ou dae sal ek nooit …
Liefdesoorlog
Liefdesoorlog
Bloedrooi liefde, bloed-, bloedrooi.
As jy opkyk deur die rook, dis so mooi.
As jou bene bewe hoor jy slegs gebede.
Moord vir liefde, …
Bloeddae liefde
Bloeddae liefde
Op sewentien staan ek toeskouer te voet
van die kant af – siele, seer en opsoek.
Jammerte, selfs Salomo geweet:
na diè punt kom alles …
Ek is sielsgelukkig
In die hartjie van die Suide, vind ek God se grootste seën aan my as skolier. Die mooie Namibië is geseënd met een van die wonderlikste plattelandse skole. …
Die Graad 2's leer die "ooi" klankie!
Hier is 'n uittreksel van die sinne wat ons Graad 2's gemaak het met ooi-woorde!
"Die stoori gaan oor ooi woorde. Ram stiek vir ooi om by sy kooi te …
Trots Elnatan Nog nie beoordeel nie
Trots Elnatan
Wat beteken dit om trots te wees? Nog meer: wat beteken dit om trots Elnatan te wees?
Trots word gedefinieer as 'n kwaliteit van die …
My lewe in 'n plakboek Nog nie beoordeel nie
My lewe in 'n plakboek
'n Mengelmoes van onbelangrikhede wat eens belangrik was: Hier 'n foto, daar 'n herinnering. Onvergeetlike tye wat my lewe lank …
Liefdes-wipplank Nog nie beoordeel nie
Liefdes-wipplank
Een jaar met 365 dae,
hoe is dit moontlik om my hart te bewaar?
Ander waarsku: "Liefde veroorsaak net hartbreek en pyn."
Hoe is …
![]() |
![]() |