Terug na Tuisblad

Finansiële Beleid en Skooltariewe

Finansiële Beleid

Die finansiële beleid van hierdie skool is so ‘n integrale deel van die skool as wat die akademiese onderrig en buitemuurse aktiwiteite self is.

Die rede hiervoor is dat die skool geen subsidie of enige finansiële hulp van enige aard ontvang nie, en dus self verantwoordelik is vir die verkryging en aanwending van alle fondse.

Sonder ‘n praktiese finansiële beleid sal dit nie moontlik wees om uitvoering te gee aan die goeie beplanning wat gedoen word om die heel beste opvoedkundige onderrig aan die leerlinge van hierdie skool te gee nie.

Finansies word onder die volgende afdelings hanteer:

  • 'n Begroting wat aan die einde van elke jaar aan ouers beskikbaar gestel word.
  • Finansiële state wat op 'n jaarvergadering voorgelê en bespreek word.
  • Debiteure (skoolfondsrekeninge) asook Krediteure word met Pastel 5 hanteer. Agterstallige rekeninge word met rente belas teen primakoers plus vier persent. Alle inkomste en uitgawes word op Pastel 5 gedoen en daaglikse kleiner uitgawes word uit die kleinkas gedoen.

Skooltariewe 2012

Skooltariewe 2012Koshuisleerlinge AkademiesDagskoliere AkademiesKoshuisleerlinge BeroepsgerigDagskoliere BeroepsgerigBetaaldatum
Jaarliks (10% korting)N$31 680N$21 285N$38 115N$27 7207 Januarie
Halfjaarliks (5% korting)N$16 720N$11 235N$20 115N$14 6307 Januarie
7 Junie
Kwartaalliks (2.5% korting)N$8 580N$5 765N$10 325N$7 5057 Januarie
7 Maart
7 Junie
7 September
Maandeliks
x 11 maande (geen korting)
N$3 200N$2 150N$3 850N$2 8007 Januarie tot 7 November


Privaatskool Elnatan Aansoekvorms

Download Adobe Acrobat Reader U kan die nuutste Adobe Acrobat Reader gratis hier aflaai (±20.4MB).

U het Acrobat Reader nodig om enige dokumente in pdf-formaat af te laai of oop te maak.

Aansoek kan gedoen word deur bogenoemde vorms in te vul en by ons skool af te gee of u kan dit faks na 063-260105.

'n Mens moet iets doen uit liefde, of oortuiging, of drang, en die geld moet sommer toevallig toegevoeg word.
~ Fritz Steyn

Elnatan Koshuislewe

Elnatan Koshuislewe

Elnatan Meisies Hokkie

Elnatan Krieket 2008

Elnatan Hoërskool

Elnatan Rugby

XML RSS
What is this?
Add to My Yahoo!
Add to My MSN
Add to Google



Elnatan Hotelbestuurklas


Geniet ons werf?
Gebruik die onderstaande om ons by jou gunsteling boekmerk blad te voeg!

Tuisblad | Algemene Inligting | Bestuur en Beheer | Skooltariewe | Kontak Ons | Akademie
Elnatan NUUS | Inskrywingsvorms | Jaarprogram | Sport

Terug na bo
Kopiereg Privaatskool Elnatan.com 2008 - 2012